Die Traffic Message Channel (TMC), ook bekend as RDS-TMC, versend verkeersinligting as 'n radiosein en is gratis beskikbaar in baie lande.
TMC is nie 'n TomTom-diens nie, maar is beskikbaar wanneer die TomTom RDS-TMC-verkeerontvanger gebruik word.
Let wel: TMC is nie in alle lande beskikbaar nie. Om die beskikbaarheid van TMC-dienste in jou land te kontroleer, gaan na tomtom.com/5826.
TomTom is nie verantwoordelik vir die beskikbaarheid of gehalte van verkeerinligting wat deur TMC voorsien word nie.