Raaksensitiwiteit

Belangrik: Hierdie kenmerk is slegs beskikbaar op die Rider 42, Rider 420 en Rider 450.

Kies Instellings in die Hoofkieslys en kies dan Raaksensitiwiteit.

Kies Raaksensitiwiteit om hoër of laer sensitiwiteit te kies wanneer jy die knoppies op jou Rider aanraak: