Kaartkleur

Kies Instellings in die Hoofkieslys en kies dan Voorkoms.

Kies Aansig.

Kaartkleur

Kies Kaartkleur om die kontras te verander van die kleure wat in die kaart gebruik word sodat die kaart beter in helder lig gesien kan word.