Jy kan twee tipes lêers vanaf 'n Bluetooth-geaktiveerde toestel na jou TomTom Rider invoer:
Wenk: ITN-lêers is TomTom-reisplanlêers. Vriende kan reisplanlêers met jou deel of jy kan beide ITN- en GPX-lêers vanaf Tyre Pro aflaai.
Om een of meer roetes of "tracks" in te voer, doen die volgende:
Bluetooth is geaktiveer op jou Rider.
Let wel: Die prosedure om lêers te deel, kan van toestel tot toestel verskil.
Let wel: Die deel van GPX- of ITN-lêers werk nie op sommige Android-toestelle nie tensy 'n Bluetooth-lêerdeel-app gebruik word. Hierdie apps is beskikbaar in die Google Play-winkel.
Die "tracks" word ontvang en ingevoer.
Jou ingevoerde roetes en "tracks" word in My roetes gewys.