Jy kan "tracks" as GPX-lêers na 'n Bluetooth-geaktiveerde toestel uitvoer sodat dit met ander gebruikers gedeel kan word.
Om een of meer "tracks" uit te voer, doen die volgende:
Bluetooth is geaktiveer op jou Rider.
Wenk: So nie, wanneer jy in die kaartaansig is en 'n "track" gewys word, kies die "track" en kies Deel "track" uit die opwipkieslys.
Let wel: Op die oomblik kan jy slegs "tracks" vanaf jou Rider uitvoer.
Wenk: Om alle roetes vir uitvoer te kies of te ontkies, kies die opwipkieslys-knoppie.
Jy sien 'n boodskap Stuur tans "tracks"... onderwyl "tracks" versend word.
Wenk: As daar nie genoeg spasie op die ontvangende toestel is nie, sal hulp op die skerm aangebied word om dié probleem op te los.
Let wel: Elke uitgevoerde roete word as 'n GPX-lêer in die Bluetooth-vouer op die ontvangende toestel gestoor.