As jy terwyl jy ry 'n kaartteenstrydigheid bespeur, kan jy die ligging merk sodat jy dit later kan rapporteer.
Wenk: Jy kan jou huidige ligging selfs in die ry merk.
Belangrik: Moenie kaartveranderings rapporteer terwyl jy bestuur nie.
Die kitskieslys maak oop.
Die gemerkte ligging word in My plekke gestoor met die datum en tyd waarop jy die ligging gestoor het.
Die gemerkte ligging word op die kaart gewys.
Let wel: As jy 'n tipe kaartverandering wil rapporteer wat nie in die kieslys gewys word nie, gebruik die Map Share Reporter by tomtom.com.
Die merker vir die gemerkte ligging word van die kaart verwyder.