Let wel: Jy kan ook 'n ligging op die kaart druk en hou en Voeg by Huidige roete uit die opwipkieslys kies.
Jou hele roete word op die kaart gewys.
Wenk: As jy die naam van jou volgende stilhouplek ken, kan jy Soek in stede van die kaart gebruik om jou stilhouplek te kies.
Jou roete word herbereken om jou stilhouplek in te sluit.
Wenk: Om die gestoorde roete in jou "My roetes"-lys met die veranderings by te werk, kies die roete op die kaart en kies dan Stoor veranderings na roete in die opwipkieslys.