Meer oor TomTom MyDrive

TomTom MyDrive is die maklikste manier om 'n bestemming in te stel, liggings en gunstelinge te deel, en jou persoonlike navigasie-inligting te stoor. MyDrive sinchroniseer jou TomTom Rider via jou TomTom-rekening. Jy kan MyDrive in 'n webblaaier op jou rekenaar of as 'n selfoon-app op 'n slimfoon of tablet gebruik.

Belangrik: Om TomTom MyDrive te gebruik, moet jy 'n versoenbare navigasietoestel hê.

Gebruik TomTom MyDrive om die volgende te doen:

Om MyDrive op jou Rider te aktiveer, moet jy met TomTom-dienste verbind wees.

Belangrik: Op toestelmodelle START 42/52, START 40/50/60 en GO 51/61 word die skerm doelbewus verdof wanneer jy jou toestel aan jou rekenaar koppel.