Om gerat te wees om MyDrive vir die eerste keer te gebruik, doen die volgende:
Volg die instruksies op die skerm.
Let wel: Gebruik SLEGS die USB-kabel wat saam met jou toestel GO voorsien word. Ander USB-kabels sal dalk nie werk nie.
Let wel: Jy kan nie die hegstuk gebruik om jou GO aan jou rekenaar te koppel nie.
Let wel: Jy moet die USB-kabel direk by die USB-poort op jou rekenaar inprop en nie by 'n USB-naaf of USB-poort op 'n sleutelbord of skerm nie.
Sodra opstelling afgehandel is, word 'n TomTom-rekening geskep en word jou GO met daardie rekening verbind.
Jy kan nou vanuit die kennisgewingsarea op jou rekenaar toegang tot MyDrive Connect verkry.
MyDrive Connect begin outomaties sodra die rekening geskep is.
Wenk: Wanneer jy jou GO aan jou rekenaar koppel, sal MyDrive jou verwittig as daar enige bywerkings vir jou GO is.