Jou navigasietoestel soek jou foon.
Wenk: As jou toestel nie jou foon kan vind nie, maak seker jou foon kan steeds deur ander Bluetooth-toestelle "bespeur" of "gesien" word.
Jou navigasietoestel verbind met TomTom-dienste via jou foon se internetverbinding.
TomTom-dienste is nou geaktiveer.