Kopieregkennisgewings:

© 1992 - 2017 TomTom. Alle regte voorbehou. TomTom en die "twee hande"-logo is handelsmerke of geregistreerde handelsmerke van TomTom N.V. of een van sy filiale. Raadpleeg www.tomtom.com/legal vir beperkte waarborge en eindgebruikerlisensieooreenkomste van toepassing op hierdie produk.

© 1992 - 2017 TomTom. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal is gepatenteer en word beskerm deur kopiereg en/of databasisregte en/of ander intellektuele eiendomsregte wat deur TomTom of sy verskaffers voorbehou word. Die gebruik van hierdie materiaal is onderworpe aan die bepalings van 'n lisensie-ooreenkoms. Enige ongemagtigde kopiëring of openbaarmaking van hierdie materiaal sal strafregtelike of privaatregtelike aanspreeklikhede tot gevolg hê.

Die sagteware wat by hierdie produk ingesluit is, bevat sagteware waarop die kopiereg kragtens die GPL vergun word. 'n Afskrif van hierdie lisensie kan in die afdeling oor lisensies besigtig word. Jy kan die volledige ooreenstemmende bronkode by ons bekom vir 'n tydperk van drie jaar vanaf ons laaste versending van hierdie produk. Vir meer inligting, besoek tomtom.com/gpl of kontak jou plaaslike TomTom-kliëntesteundiensspan via tomtom.com/support. Ons sal op versoek 'n CD met die ooreenstemmende bronkode aan jou stuur.

Bluetooth®

Die woord en kenteken Bluetooth® is geregistreerde handelsmerke wat aan Bluetooth SIG, Inc. behoort, en gebruik van enige sodanige woord of kentekens deur TomTom is onderworpe aan die bepalings van lisensies wat vir hierdie doeleinde spesifiek deur daardie instansie uitgereik is. Ander handelsmerke en handelsname word beperk tot daardie wat aan hul onderskeie eienaars behoort.

Wi-Fi®

Wi-Fi® is 'n geregistreerde handelsmerk van WiFi Alliance®. Die Wi-Fi CERTIFIED™-logo is 'n sertifiseringsmerk van WiFi Alliance®.

Apple-, Mac-, iPhone-, Siri- en die "Download on the App Store"-kenteken

Apple, Mac, iPhone, Siri en die Apple-logo is handelsmerke van Apple Inc. wat in die VS en ander lande geregistreer is. App Store is 'n diensmerk van Apple Inc.

Android, Google Now, Google Earth en die "Get it on Google Play"-kenteken

Android, Google Now, Google Earth, Google Play, en die Google Play-logo is handelsmerke van Google Inc.