Waarskuwing vir Australië
Die gebruiker moet die toestel afskakel wanneer blootgestel aan areas waar die atmosfeer potensieel tot ontploffings aanleiding kan gee, soos vulstasies, chemiese opslagplekke en terreine waar plofstof gebruik word.