Kommunikeer met Siri of Google Now™

Meer oor Siri

Siri is Apple se persoonlike assistent en is 'n integrale deel van enige IPhone.

Meer oor Google NowTM

Google Now het die vermoë om 'n stemgeaktiveerde persoonlike assistent te wees.

Praat met Siri of Google Now via jou VIA

  1. Sê "Hello TomTom" om stembeheer te aktiveer en sê dan "Aktiveer foon" of klik op die iPhone-knoppie.

    Die volgende boodskap verskyn: Wag vir die toon en praat dan met jou foon.

  2. Gee 'n bevel aan die persoonlike assistent.