Opstelling van MyDrive Connect

Om gerat te wees om MyDrive vir die eerste keer te gebruik, doen die volgende:

Op jou rekenaar, maak 'n webblaaier oop en gaan na tomtom.com/mydrive-connect.

  1. Klik Laai af vir Mac of Laai af vir Windows.
  2. Stoor die afgelaaide lêer.
  3. Dubbelklik om die afgelaaide lêer oop te maak.
  4. Volg die instruksies op die skerm om MyDrive Connect te installeer.
  5. Kies jou instellings vir outomatiese begin en bywerkings.
  6. Klik OK.

    Jy kan nou vanuit die kennisgewingsarea op jou rekenaar toegang tot MyDrive Connect verkry.

    MyDrive Connect begin outomaties wanneer jy jouVIA met jou rekenaar verbind.