Gee bevele op verskillende maniere

Jou VIA herken heelwat meer woorde as dié wat in die lys van bevele opgegee word. Probeer dus gerus 'n paar van jou eie. Jy kan, byvoorbeeld, ander woorde met dieselfde betekenis sê. So, byvoorbeeld, kan jy die volgende woorde sê: