Om per SMS op 'n oproep te reageer

Let wel: Geld slegs vir Android-fone.

Wenk: SMS is 'n afkorting vir "Short Message Service" en staan in die volksmond bekend as 'n teksboodskap. 'n SMS word tot 'n maksimum van 160 karakters beperk.

  1. Wanneer iemand jou bel, sien jy wie dit is mits daardie persoon by jou kontaklys ingesluit is tesame met 'n boodskap wat Inkomende oproep lees.
  2. Kies SMS.
  3. Kies een van die voorafbepaalde boodskappe, soos Jammer, gesels later.

    Jou teksboodskap word versend en jy sien 'n boodskap wat lees Boodskap versend.