Jou VIA sal jou foon onthou en dit outomaties vind wanneer jou foon se Bluetooth aangeskakel is en die foon binne die reikwydte van jou navigasietoestel is.
Wenk: Maak die MyDrive-app oop om die slimfoonboodskapkenmerk te gebruik.
Wanneer jou foon verbind is en handvry-bellery geaktiveer is, sien jy hierdie knoppie op die kaart of in die leidingaansig:
Jou VIA sinchroniseer weer eens jou oproepgeskiedenis en foonkontakte.
As die verbinding met jou foon laat val word, sien jy 'n Bluetooth-simbool op die kaart of in die leidingaansig.