Voorskou van snelwegafritte

Kies Instellings in die Hoofkieslys en kies dan Voorkoms.

Kies Voorskou van snelwegafritte as jy wil verander hoe jy in die leidingaansig deur snelwegafritte en kruisings begelei word.