Wenk: Jy kan jou huidige ligging selfs in die ry merk.
Belangrik: Moenie kaartveranderings rapporteer terwyl jy bestuur nie.
Om 'n kaartveranderingsverslag te skep, doen die volgende:
Let wel: As jy 'n tipe kaartverandering wil rapporteer wat nie in die kieslys gewys word nie, gebruik die Map Share Reporter by tomtom.com.
Jou rapportering van 'n kaartverandering word intyds na TomTom versend.
Let wel: Alle kaartveranderings word deur TomTom geverifieer. Hierdie geverifieerde wysigings word dan as deel van die volgende kaartbywerking beskikbaar gestel.