Maak 'n MyDrive-bestemming skoon

  1. Maak seker jy is op jou VIA by MyDrive aangemeld.
  2. Kies Huidige roete in die Hoofkieslys om die "Huidige roete"-kieslys oop te maak.
  3. Kies Wis roete om die roete wat tans beplan is, te wis.

    Jou toestel gaan terug na die kaartaansig. Jou roete is uit jou VIA en jou TomTom-rekening gewis.

    Wenk: Alle MyDrive-bestemmings word in Onlangse bestemmings in die Hoofkieslys en ook in My plekke gewys.