Meer oor spoedkameras

Die spoedkameradiens waarsku jou teen die volgende kameraliggings:

Die spoedkameradiens waarsku jou ook teen die volgende gevare:

Om TomTom-dienste op jou VIA te ontvang, moet jy met die internet verbind wees.

Let wel: Sommige TomTom-dienste is dalk nie in jou huidige ligging beskikbaar nie.