Meer oor MyDrive Connect

Die vinnigste en maklikste manier om jou VIA op datum te hou, is via 'n WiFi-verbinding.

As jy nie via WiFi met die internet kan verbind nie of verkies om 'n ander metode te gebruik, kan jy met die internet verbind via 'n USB-verbinding met 'n rekenaar. Om jou VIA met die internet te verbind, moet MyDrive Connect op die rekenaar geïnstalleer wees.

Let wel: Jy kan nie MyDrive Connect gebruik om jou toestel te beheer nie.