Skrap 'n foon

  1. Kies Bluetooth-verbindings in die instellingskieslys.
  2. Kies Netwerk.
  3. Kies die opwipkieslys en kies dan Skrap.
  4. Kies die foon wat jy wil skrap.
  5. Kies Skrap.

    Jou foon word geskrap.

    Wenk: Sou jy al jou gekonnekteerde fone skrap, sal jy nie meer in staat wees om TomTom-dienste te gebruik nie.