Belangrik: Om veiligheidsredes, moenie die volle besonderhede van 'n kaartverandering invoer terwyl jy bestuur nie. Jy kan altyd die ligging merk en die verslag later skep.
Om 'n kaartveranderingsverslag te skep, doen die volgende:
Let wel: As jy 'n tipe kaartverandering wil rapporteer wat nie in die kieslys gewys word nie, gebruik die Map Share Reporter by tomtom.com.
Jou kaartveranderingsverslag word outomaties intyds aan TomTom gestuur of wanneer jy jou toestel via 'n USB-verbinding aan MyDrive Connect koppel. Jy ontvang kaartveranderings vanaf ander TomTom-gebruikers as deel van kaartbywerkings.
Wenk: As jy 'n slimfoonverbinde toestel het, word verslae gestuur wanneer jou toestel met TomTom-dienste verbind is of wanneer jy jou toestel via 'n USB-verbinding aan MyDrive Connect koppel.