Om jou VIA met jou foon te verbind, doen die volgende:
Wenk: As jy reeds jou toestel met 'n foon verbind het, kies Netwerkstatus.
Let wel: Jy kan nie TomTom-dienste gebruik tensy jy instem om inligting na TomTom te versend nie.
Jou toestel soek jou foon.
Wenk: As jou toestel nie jou foon kan vind nie, maak seker jou foon kan steeds deur ander Bluetooth-toestelle "bespeur" of "gesien" word. Kies Soek iPhones in die opwipkieslys om weer na jou foon te soek.
Jou navigasietoestel verbind met TomTom-dienste via jou foon se internetverbinding.
Wenk: As jy reeds 'n TomTom-navigasietoestel besit, beveel ons aan dat jy 'n nuwe TomTom-rekening met 'n ander e-posadres vir jou VIA open.
TomTom-dienste is nou geaktiveer.