Verbind jou foon vir die eerste keer via Bluetooth
Jou toestel soek jou foon.
Die boodskap Foon verbind word op jou navigasietoestel gewys.
Jou foon se oproepgeskiedenis en gereelde kontakte word op jou navigasietoestel ingevoer.
Diskonnekteer jou foon
Jy kan jou foon op die volgende maniere diskonnekteer:
Jou kontakte en oproepgeskiedenis word tydelik op jou VIA gestoor en outomaties verwyder 10 minute nadat jy jou foon gediskonnekteer het. Wanneer jy jou VIA afskakel of teruglaai, word jou kontakte en oproepgeskiedenis onmiddellik verwyder.
Herverbind jou foon
Jou foon sal outomaties verbind wanneer jy jou VIA aanskakel en Bluetooth op jou foon aanskakel. Jou VIA voer weer eens jou oproepgeskiedenis en foonkontakte in, insluitend alle bywerkings.