Meer oor TomTom-dienste

Jy kan inkomende oproepe ontvang en oproepe maak na kontakte in jou foon se kontaktelys en na jou onlangse kontakte. Wanneer jy jou foon met jou TomTom VIA verbind, word jou kontakte op jou VIA gewys.

Om handvry-oproepe te maak, moet jy eers jou foon met jou VIA verbind.