Jou TomTom GO ESSENTIAL sal jou foon onthou en dit outomaties vind wanneer jou foon se Bluetooth aangeskakel is en die foon binne die reikwydte van jou navigasietoestel is.

Jou TomTom GO ESSENTIAL sinchroniseer weer eens jou oproepgeskiedenis en foonkontakte.
As die verbinding met jou foon laat val word, sien jy 'n Bluetooth-simbool op die kaart of in die leidingaansig.