Tip: To access settings and the status of your services quickly, select the menu bar at the top of the main menu. In portrait mode, you can also tap the icons down the right hand side.
Kies Instellings in die Hoofkieslys en kies dan Bluetooth.

As jy nie reeds jou toestel met 'n foon afgepaar het nie, volg instruksies oor hoe jy jou met 'n foon kan verbind.
As jy reeds minstens een foon afgepaar het, sien jy 'n skerm waarop die volgende inligting vir Bluetooth-instellings vervat is:
Byvoorbeeld Voortaan bespeurbaar as TomTom GO 5200.
Byvoorbeeld, Marie se foon.
Hiervolgens kan jy aflei wat jou foon se verbindingstatus is en watter kenmerke tans deur jou toestel gebruik word. Klik op die naam van 'n foon om te kies watter kenmerke jy wil gebruik:
Skakel hierdie funksie aan om Traffic, bywerkings oor spoedkameras en MyDrive te ontvang.
Let wel: Hierdie instelling is slegs op slimfoonverbinde toestelle beskikbaar.
Kies hierdie knoppie om 'n foon te diskonnekteer.
Kies hierdie knoppie om 'n ander foon by te voeg.