Kies Instellings in die Hoofkieslys en kies dan Raaksensitiwiteit.
Kies Raaksensitiwiteit om hoër of laer sensitiwiteit te kies wanneer jy die knoppies op jou TomTom Rider aanraak:
Wenk: In baie nat weer, kies Dik handskoene om te verhoed dat reëndruppels valse insette op die skerm tot gevolg het.