Die kitskieslys
Om die kitskieslys oop te maak, kies die "huidige ligging"-simbool of die spoedpaneel in die leidingaansig.
Jy kan dan enige van die volgende doen:
- 'n Ligging merk
- 'n Nuwe spoedkamera rapporteer
- Verander 'n spoedgrens
- Vermy 'n geblokkeerde pad
- Sien jou huidige ligging of jou breedtegraad/lengtegraad indien nie op 'n benoemde pad nie.