Wanneer iemand 'n SMS aan jou stuur of met jou wil kitsklets, sien jy daardie persoon se naam en foto mits hy/sy by jou kontaklys ingesluit is, sowel as die naam van die app wat gebruik is om die boodskap te versend.Stembeheer kondig die boodskap aan en van wie dit kom.