Om vinnig toegang tot instellings te verkry, kies die kieslysbalk bo-aan die hoofkieslys.
Wenk: As jy in portretmodus is, kan jy ook op die ikone tik wat regs gewys word.
Die kitstoegangskerm maak oop.
Jy sien die status van jou dienste, insluitend Traffic, MyDrive, Bluetooth en WiFi.
Wanneer jy 'n diens kies, sien jy meer info oor jou verbindingstatus of, indien nie verbind nie, hoe om te verbind.
Kies Instellings om na die volledige Instellingskieslys te gaan.