Kies Hulp uit die Hoofkieslys of die Instellings-kieslys.
Op hierdie skerm kan jy die volgende inligting sien:
Kies hierdie knoppie vir 'n kort tutoriaal oor hoe om jou navigasietoestel te gebruik, indien dit met jou toestel werk.
Sien Stelsel.
Meer hulp
Jy kan verdere hulp verkry deur na tomtom.com/support te gaan.
Vir waarborg- en privaatheidsinligting, gaan na tomtom.com/legal.