Jy kan 'n gunsteling gebruik as 'n manier om na 'n plek te navigeer sonder dat jy die adres hoef in te tik. Om na 'n gunsteling te navigeer, doen die volgende:
Jou TomTom-toestel bereken die roete vir jou.
Jou toestel begin dadelik om jou met gesproke instruksies en visuele instruksies op die skerm na jou bestemming te begelei.