Skrap 'n gunsteling
Om 'n gunsteling te skrap, doen die volgende:
- Tik die skerm om die hoofkieslys oop te maak.
- Tik Instellings om die instellingskieslys oop te maak.
- Tik Gunstelinge.
- Tik die gunsteling wat jy wil skrap.
Wenk: Gebruik die links- en regs-pyltjie om 'n ander gunsteling uit jou lys te kies.
- Tik Skrap.
- Tik Ja om die skrapping te bevestig.
- Tik Klaar.