Korrigeer 'n kaartfout

Belangrik: Om veiligheidsredes, moenie die volle besonderhede van 'n kaartkorrigering invoer terwyl jy bestuur nie. Merk eerder die ligging van die kaartfout en voer die besonderhede later in.

Om 'n kaartfout te korrigeer, doen die volgende:

  1. Tik Kaartkorrigerings in die instellingskieslys.

  2. Tik Korrigeer 'n kaartfout.
  3. Kies die tipe kaartkorrigering wat jy wil toepas.
  4. Kies hoe jy die ligging wil kies.
  5. Kies die ligging. Tik dan Klaar.
  6. Tik die details van die korrigering in. Tik dan Klaar.
  7. Kies of die korrigering tydelik of permanent is.
  8. Tik Gaan voort.

    Die korrigering word gestoor