Horlosie

Horlosie

Tik hierdie knoppie om die tydformaat te kies. Sodra jy 'n GPS-vasstelling het, sal die tyd outomaties gestel word. As jy nie 'n GPS-vasstelling het nie, kan jy kies om die tyd handmatig te stel.