Verkry 'n oorsig van die verkeersituasie in jou area deur die kaart te gebruik. Om plaaslike insidente en hulle details te vind, doen die volgende:
Die kaartoorsigskerm word vertoon.
Die kaart wys verkeersinsidente in die area.
'n Skerm word vertoon wat jou gedetailleerde inligting gee van die insident wat jy gekies het. Om inligting oor omliggende insidente te vertoon, tik die links- en regs-pyltjie onderaan hierdie skerm.