Gunstelinge is 'n maklike manier om 'n ligging te kies sonder om die adres in te tik. Hulle hoef nie werklik gunsteling-plekke te wees nie, maar kan bloot beskou word as 'n versameling nuttige adresse.
Wenk: As jy enige gereelde bestemmings opgestel het, word hulle in jou lys van gunstelinge vertoon.