Kies Instellings in die Hoofkieslys en kies dan Eenhede.
Op hierdie skerm kan jy die volgende instellings verander:
Kies hierdie instelling om die eenhede te kies wat op jou toestel vir funksies soos roetebeplanning gebruik word. As jy wil hê dat die eenhede by jou huidige ligging moet aanpas, kies Outomaties.