Kies Verander roetetipe om die tipe roete wat na jou huidige bestemming beplan is, te verander. Jou roete sal herbereken word deur die nuwe tipe roete te gebruik.
Jy kan die volgende tipe roetes kies:
Belangrik: As jy Bus of Vragmotor as jou voertuigtipe gekies het, kan jy slegs die roetetipes Vinnigste roete of Kortste roete kies.
Jy kan die verstekroetetipe in dieInstellings-kieslys instel.