Slaan die volgende stilhouplek op jou roete oor

  1. In die Hoofkieslys, kies Huidige roete.
  2. Kies Mis volgende stilhouplek.

    Die kaartaansig word gewys. Die volgende stilhouplek op jou roete word geskrap en jou roete word herbereken.