- Beplan 'n roete deur die stappe te gebruik wat in Beplan 'n roete beskryf is.
Wenk: As jy nie jou beplande roete op die kaartaansig kan sien nie, kies die terug-knoppie om jou roete te wys.
- Kies die roete.
- Kies die opwipkieslys-knoppie om die kieslys oop te maak.

- Kies Beheer roete gevolg deur Voeg by My roetes.
Die naam van die roete word op die redigeerskerm gewys.
- Redigeer die naam van die roete sodat jy dit maklik kan herken.
- Stoor jou roete in die "My roetes"-lys.
Wenk: Jy kan ook 'n roete via die Voeg by My roetes-knoppie in die "Huidige roete"-kieslys stoor.