Die navigasie-app bly in die agtergrond loop, byvoorbeeld wanneer jy 'n ander app op die TomTom BRIDGE gebruik.
Indien die navigasie-app in die agtergrond loop en jy 'n beplande roete volg, sal jy steeds bestuursinstruksies hoor.