Die kaartaansig word gewys met die roete wat skoongemaak is. Die beginpunt, bestemming en al die stilhouplekke word gewys.
Namate jy elke stilhouplek kies, verander die simbole na 'n vlaggie. Die laaste stilhouplek wat jy gekies het, word jou bestemming.
Jou roete word herbereken met die stilhouplekke in die gewysigde volgorde.