Om via 'n voorheen gestoorde roete te navigeer, doen die volgende:
Die roete word in die kaartaansig gewys.
Die beginpunt van die gestoorde roete word na jou eerste stilhouplek omgeskakel en dan word die roete beplan. Begeleiding na jou bestemming begin vanaf jou huidige ligging. Sodra jy begin ry, word die leidingaansig outomaties gewys.
Wenk: Daar is twee ander maniere om via 'n gestoorde roete te navigeer:
Kies die beginpunt van die roete. Wanneer die opwipkieslys oopmaak, kies Verander na 'n stilhouplek.
So nie, kies Ry na roete in die "Huidige roete"-kieslys.