Jy kan hierdie instellings in die leidingaansig verander:
Hierdie instelling wys die naam van die straat waarlangs jy ry
Kies hierdie instelling om tussen 3D- of 2D-weergawes van die leidingaansig te kies. Beide die 2D- en 3D-leidingaansig beweeg in die rigting waarin jy reis.