Skrap 'n roete of 'n "track" uit My roetes

  1. In die Hoofkieslys, kies My roetes.
  2. Kies Redigeer lys.
  3. Kies die roete wat jy wil skrap.
  4. Kies Skrap.