Skrap 'n onlangse bestemming uit My plekke

  1. In die hoofkieslys, kies My plekke.
  2. Kies Onlangse bestemmings.
  3. Kies Redigeer lys.
  4. Kies die bestemmings wat jy wil skrap.
  5. Kies Skrap.